Na jare van skryf op die Blog waar Vader my die prag van Sy hart geleer het en later tonne Ekwipt-met-Letitia Sessies op ons Facebook Bladsye gebeur die volgende…
rus die gelowiges toe
In 2021 wys Abba vir my dat dit tyd is vir ‘n Youtube Kanaal om gebore te word! Stelselmatig en seker groei ons aanlyn-biblioteek van hulpbronne want Abba is so getrou om wonderlike, praktiese en baie relevante boodskappe te gee. Life in Victory with the King, ons Engelse Youtube kanaal, begin rondom dieselfde tyd.
VIND & VOLG ONS!
