Dankie vir wat U kom doen het
In en vir my
Nooit sal ek kan ophou getuig
Van U wonderlike groot liefde vir my en elkeen
Etiket: afhanklikheid
-
Ewige Koning
-
Groot Vreugde
Soveel vrede en rustigheid
Het U in my hart gebring
Abba Vader hoe sĂȘ ek dankie
Ek hoop U weet dis U wie Ek bemin