Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.

Kantlyne

Letitia PienewaldJul 5, 20171 min read
dummy-img

Vir my bly dit net Die grootste, wonderlikste Mooiste geskenk uit die hemel Om ‘n kind van God genoem te word

Ons gebed

Letitia PienewaldMay 16, 20141 min read
dummy-img

Pappa Vader, ons liefste liefste God U is so spesiaal vir ons U is ons hele lewe Pappa God U is ons alles

Ewige Rots

Letitia PienewaldMay 7, 20141 min read
dummy-img

Wie is bereid om te kom? Sê my wie wil hoor? Liewe wêreld Jesus is julle enigste antwoord Hoe wens ek julle het dit geweet