Gee gerus oor
Vertrou ons Vader se hart
Al is dit nie maklik
Is dit die beste ding om te doen
Etiket: beste+ding+doen
-
God is te vertrou
-
Beste ding
Kom gee My
Jou hart en lewe
Kom gee asseblief
Net totaal en al oor
Gee gerus oor
Vertrou ons Vader se hart
Al is dit nie maklik
Is dit die beste ding om te doen
Kom gee My
Jou hart en lewe
Kom gee asseblief
Net totaal en al oor