Halleluja sal die engele
Altyd voor ons Abba se troon bly sing
Net omdat Hy so waardig is
Omdat wie Hy is dit oor en oor verdien
Etiket: bid+verlorenes
-
Nooit-Niemand-Opgee
-
Liegstories
Die prys is betaal
Sonde is weggeneem
Kom ons sĂȘ ja
Kom ons gee Hom al die lof en eer