Weet julle dat Ek in julle glo
Sê Abba
Meer as wat enige iemand
Ooit in julle sal kan glo
Etiket: blydskap+beskutting
-
Opinie wat tel
-
Dooie geskenke
Lank genoeg wat julle terughou
Asseblief My kinders
Kinders van My hart en die van die wêreld
Ek wil nie hê dat julle meer so moet terughou