Oorgee van die hart
Dit is waarna ons Vader verlang
Kinders wat Hom liefhet, dien en glo
Hy hulle enigste bestaan
Etiket: blydskap+vreugde+vrede
-
Vanuit die Hart
-
Lewe saam My
Ken jy Hom wat jou
Sy vriend wil noem
Hy weet van jou
Hy ken jou naam