Die Ewige Ek Is
Dit is ons Pappa se Naam
Die Een wat was
Is en altyd sal wees
Etiket: bly+glo
-
Getrouheid word beloon
-
Korrekte fokus
Ek hoor jou hart liewe kind
Ek verstaan wat jy bly sê
Ek hoor en ek verstaan wat jy vra
Ek gee om oor wat aangaan in jou hart
(meer…) -
Perfekte Plan
Ek verstaan so baie dinge glad nie
Hoekom bly U vra
As alles om my sê eks mal
As almal sê ek moet maar weer hoor
(meer…)