Halleluja Amen
Sal my hart bly sing
Halleluja Amen
God is groot en dit sal altyd so wees
Etiket: dankbaarheid+God
-
Ons prys U
-
Goed, groot & genoeg
My hart loop oor van
Dankbaarheid teenoor U Abba-God
U genade is so groot
U liefde is als wat ons nodig het -
Hartsbeminde
Hy is die Een
Wie my hart
Bemin
En liefhet -
Wêreldse Seer
Soveel vrede en rustigheid
Kalmte
Omdat U alreeds
In my hart woon