Ons lewens snel verby
Tog besef ons dit nie aldag nie
Ons drome is min
Daar is belangriker dinge jy weet
Etiket: die+ewigheid
-
Klein goue goedjies
-
Sagte hart
My hart is stil
Gerus
Wag op U
Ek wil so graag meer van U hoor
Ons lewens snel verby
Tog besef ons dit nie aldag nie
Ons drome is min
Daar is belangriker dinge jy weet
My hart is stil
Gerus
Wag op U
Ek wil so graag meer van U hoor