Abba Vader dankie vir hierdie pragtige dag
Die voëltjies wat sing en dans
Hulle maak my hart baie bly
U het hulle gegee om ons te verbly
Etiket: diep+donker+waters
-
Mooiste Weë
-
Diep, donker tye
Ek bring my hart
En ek gee oor
Voor U almag wil ek buig
Want daar is net niemand soos U