Genade-groot
Het ons kom haal
Toe ons nog vêr van Jesus was het Hy gesê
Ek soek hulle, elkeen
Etiket: drome
-
Herstelde hoop
-
Arms van Liefde
Seer wat die hart
In stukke breek
Dit is voorwaar
Die ergste seer
(meer…) -
Skeppingsdoel
Wie is daar soos my God
Verhewe is Hy in beeldskoonheid
Sy aangesig baie mooier en blinker
As enige iets wat in die wêreld is
(meer…) -
Eer van Konings
Ek wil jou wys
Al die mooi dinge in My
Onontdek lê hulle en wag
Hulle roep ‘Kom soek na my’
(meer…) -
‘n Mooi Wêreld
Wees Myn
Wees Myn
Ek wil so graag hê
Jy moet Myne wees sê Hy
(meer…) -
Kruis van Golgota
Ek staan by die deur
En Ek klop
Gaan jy oopmaak en sê
Heer kom asseblief in
(meer…)