Genade-groot
Het ons kom haal
Toe ons nog vêr van Jesus was het Hy gesê
Ek soek hulle, elkeen
Etiket: evangelie
-
Herstelde hoop
-
Kerk van Christus
Godsdiens van die wêreld
Lyk so mooi
Tog het hulle al lankal
Vir My en My krag verloor -
Genade-Stem
Die seer in my
Lankal het ek daarvan vergeet
Toe kom wys U my
My kind dit is nog ‘n probleem
(meer…)