Anker van Hoop
Moenie jou rug op My draai nie Liewe wêreld asseblief moenie Besef jy nie Ek kom weer Ek is oppad
(meer…)
Dankie Jesus dat U verstaan Ons ergste nag Ons donkerste dag U was al daar, U verstaan