Etiket: gedigte+God

  • God se klere

    Kom na My toe liewe wêreld
    Kom asseblief na My toe
    Ek wil hê en vra dat julle asseblief
    Vir al die sonde sal begin nee sê

    (meer…)

  • Tawwe Tye

    Ek klop aan jou hart se deur My liefste kind
    En Ek hoop jy sê ja
    Ek hoop jy sê ja
    Vir al die wonderlike goed wat Ek vir jou beplan

    (meer…)