Vlindersag begroet die douvoordag my
Hulle vertel van die pragdag vir ons voorberei
Vlindersag begroet die seemeeue my
Vertel my van die dieper liefde wat in hulle lĂȘ
Etiket: gehoorsaamheid+eer
-
Liefste Suid-Afrika
Vlindersag begroet die douvoordag my
Hulle vertel van die pragdag vir ons voorberei
Vlindersag begroet die seemeeue my
Vertel my van die dieper liefde wat in hulle lĂȘ