Abba se kinders
Hy is so lief vir julle
Ek wens julle kon dit sien
Ek wens julle kon dit rerig glo
Etiket: geloof+glo+God
-
Herstel van die hart
-
Geen seer is onoorkombaar
Is jou hart seer?
Is daar ‘n pyn wat dof klop?
Liefste kind Ek wil hĂȘ jy moet weet
Ek is naby jou, Ek weet van jou