Halleluja
Prys die Naam van die Here
Verewig wil ek sing Abba-God
Want U my God is groot!
Etiket: geskenk+genade
-
Swem in Genade
-
Veilige môre’s
Naby aan U hart
Is waar ek U hoor
Daarom Abba Vader
Wil ek altyd naby bly
Halleluja
Prys die Naam van die Here
Verewig wil ek sing Abba-God
Want U my God is groot!
Naby aan U hart
Is waar ek U hoor
Daarom Abba Vader
Wil ek altyd naby bly