Sluit julle harte oop vir My
Asseblief
Liewe wêreld
Sluit julle harte oop vir My
Etiket: glo+eers+dan+sal+jy+sien
-
‘n Kans
-
Die Beste Opinie
Ek raak so moeg sê Abba Vader
Vir die wêreld wat hulle rug
So op My bly draai
Wanneer gaan hulle sien wie Ek rerig is