Bring My jou hart
Liefste kind
Ek sien die swaar
Ek wil dit so graag vir jou beter maak
Etiket: glo+God
-
Skatkamers
Die een wat die aandsterre
In die maanlig
In Sy hande hou?
Dit is my mooiste God -
God se grootste vreugde
Behoort jou hart al aan My
Dit is wat die Koning
Van al die konings
So graag wil weet

