Weet julle wie regeer
Weet julle wie Koning
Van die wêreld is
Ja die Enigste Een
Etiket: God+genade
-
Spore van geloof
-
Geloof wat sweef
Genade groot
Het my kom haal
En ek is tot vandag
So dankbaar daarvoor
Weet julle wie regeer
Weet julle wie Koning
Van die wêreld is
Ja die Enigste Een
Genade groot
Het my kom haal
En ek is tot vandag
So dankbaar daarvoor