Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.
Dis vele jare Sê Pappa Wat tussen ons lê Jy kind wat My nogsteeds nie in jou lewe wil hê
Weet julle sê Pappa Glo julle dit rerig Dat My hart goud is en bly Maak nie saak wat gebeur