Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.
Ken jy God se hartklop Het jy Sy stem Al vir jouself gehoor? Ons Pappa-God Wil so graag kinders hê Wat nie net aan tradisie…
Genade onbeskryflik groot Het ons Hemelse Vader aan ons bewys Ek wens meer mense wou dit glo Ek wens meer mense wou kom ja sê
Glorie aan ons Abba Tot in die hoogste hemele Dit is wat my hart bly sing Dit is waarop my hart vertrou
Die Ewige Ek Is Dit is U Naam Die Een wat ewig waardig is Die Een wat in my hart wil woon
Lof, aanbidding en eer Kom ons Koning toe! Hy is so lofwaardig Kom aan almal en loof ons Koning daarbo!