Nooit-Niemand-Opgee
Halleluja sal die engele Altyd voor ons Abba se troon bly sing Net omdat Hy so waardig is Omdat wie Hy is dit oor en oor verdien