Dis vele jare
Sê Pappa
Wat tussen ons lê
Jy kind wat My nogsteeds nie in jou lewe wil hê
Etiket: God+is+altyd+goed
-
Sukses se oë
Wie van julle is bereid
Om julle weë
Neer te lê
En My te kom volg?
Wie van julle is bereid
Om julle weë
Neer te lê
En My te kom volg?