Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.
Dankie DaddyVir lewe en ligVir dankbaarheid in my hartDis so groot geskenk Dit help my so baie PappaOm die lewe en wat dit meebringElke dagMet…
Liewe familie, My hart is vol. Vol dankbaarheid oor ‘n mooi, tough-met-tye maar God-is-groter jaar. 2017 wuif ons amper koebaai en 2018 wink blink. Ek…
Groot Groot Groot is my God Ek kan dit skaars glo
Ek sal U aanhou vertrou Al sê die wêreld nee Al sê die wêreld wat My oë op U bly hou
Moenie ooit terughou As Ek julle vra om oor te gee Asseblief My liefste kinders Asseblief vertrou My