Ek sal U aanhou vertrou
Al sê die wêreld nee
Al sê die wêreld wat
My oë op U bly hou
Etiket: God+maak+nie+seer
-
Vertroue wen
-
Meer van My
Glo julle reg
Liewe wêreld
Glo julle in die Een
Wie ewig is
Ek sal U aanhou vertrou
Al sê die wêreld nee
Al sê die wêreld wat
My oë op U bly hou
Glo julle reg
Liewe wêreld
Glo julle in die Een
Wie ewig is