‘n Barmhartige Samaritaan Storie
Dankie DaddyVir lewe en ligVir dankbaarheid in my hartDis so groot geskenk Dit help my so baie PappaOm die lewe en wat dit meebringElke dagMet ‘n vonkel in die oog te bekyk Daagliks DaddySteel die lewe se opdraandesSoveel vreugde en vredeIn ons gemoed Maar U gee dit terugWanneer U sêMy kind tel die seëninge wat …