Soveel vreugde
Het in my hart ingetrek
Die dag toe ek vir die
Koning van alle konings ja sĂȘ
Etiket: hemelse+geluk
-
‘n Tikkie hemel
-
Vanuit die Hart
Oorgee van die hart
Dit is waarna ons Vader verlang
Kinders wat Hom liefhet, dien en glo
Hy hulle enigste bestaan