Dis tyd vir hierdie wêreld
Om die verlange vir hoop
Die verlang vir vrede in hulle hart
By My te kom vind
Etiket: hoop+bemoediging+inspirasie
-
Kinders van Hoop
-
Vertrou My hart
Ek is die Geneesheer
Van alles wat seer is
In jou hart
Sê Pappa-Vader