Genade-groot
Het my kom haal
Ek is so bly en dankbaar
Ek kon ja daarvoor sê
Etiket: inspirasie+gedigte
-
Getroue God
-
Soet wortels
Vry soos ‘n vlinder
Is hoe ek in my binneste voel
Vry om U te loof
Vry om U te aanbid -
Totale Oorgawe
Weet julle
Dat Ek liefde is
Liewe wêreld
Dat Ek liefde is