Vader U is altyd naby
In die stormtye van die lewe
Wanneer alles rerig
Net te veel vir ons raak
Etiket: Jesus+Christus+Yeshua
-
Krag in donker tye
-
Branders-Blou
Branders-blou
Kom klop aan my hart
Hulle vertel my van meer
Hulle vertel van die liefde wat ons Skepper vir ons het