Al wat Ek nodig het
Is kinders wat glo
Waarlik glo
Ek kan so baie doen deur kinders wat rerig glo
Etiket: jy+kan
-
Fietsry saam met Pappa
-
Tot die einde
Deur die storms van hierdie lewe
Was ons God nog altyd getrou
Wie kan saam met my
Hiervan getuig?