Lê neer julle weë
Kom loop op Myne
Dis al wat Ek
Van hierdie wêreld bly vra
Etiket: keuses+besluite
-
Ek & my weë
U is die Koning
In my hart
U is die Een
Aan wie ek altyd wil oorgee
U is die Koning
In my hart
U is die Een
Aan wie ek altyd wil oorgee