‘n Nuwe Begin
Dit is wat Ek jou wil gee
In die bloed van My Seun
Kind asseblief kom nader
Etiket: koningskinders
-
Tafels van Genot
-
Geroep vir meer!
Ons is gemaak
Vir soveel meer
Hoe wens en bid ek
Meer mense het dit geglo -
Dieper dieptes se uitnooi
Soveel kere wat Ek smag
Dat My kinders
Hulle harte met My sal deel
Kinders dit wat daar diep binne lĂȘ