Ere aan die Lam
Die Lam wat geslag is
Vir my en jou
Deur Hom is ons sonde betaal
Etiket: liefde+aanvaarding
-
Paleis van Liefde
Abba U woorde is so mooi
U woorde is so skoon
Ek sĂȘ baie dankie Abba-God
Dat U woon in my
Abba U woorde is so mooi
U woorde is so skoon
Ek sĂȘ baie dankie Abba-God
Dat U woon in my