Swaar word soet

Dis so swaar Om aardse laste te dra Dis dikwels so moeilik Net om kop bo water te hou Tog hoor ek so so gereeld Die woorde van ons Abba-Vader Wat sê Kind vertrou My Oe kind van Pappa Ek weet Ek weet dis dikwels so swaar As dit voel asof jy dit net nie …

Swaar word soet Read More »