Hoekom gee ek partykeer
So verskriklik vinnig op
Hoekom hou ek nie aan glo?
Hoekom vertrou ek nie U hart?
(meer…)
Etiket: moed
-
Aanhou glo
-
Korrekte fokus
Ek hoor jou hart liewe kind
Ek verstaan wat jy bly sê
Ek hoor en ek verstaan wat jy vra
Ek gee om oor wat aangaan in jou hart
(meer…) -
Probeer weer
Bly in My
Vertrou My
Ek wil antwoord gee
Ek is hier om jou te help
(meer…) -
Woestyn-Pad
Niks gebeur ooit verniet nie
Met alles het Ek ‘n plan sê die Here
Wat die duiwel beplan vir sleg
Dit neem Ek en maak dit goed
(meer…)