Dikwels
SĂȘ Pappa-God
Wat My hart seer is
Oor goeters wat op aarde gebeur
Etiket: moeilike+tye+mooiste+lesse
-
Valleie se diamante
-
God is getrou
In U arms
Van liefde en omhelsing
Het ek my liefste God
Soveel vrede en aanvaarding gevind
Dikwels
SĂȘ Pappa-God
Wat My hart seer is
Oor goeters wat op aarde gebeur
In U arms
Van liefde en omhelsing
Het ek my liefste God
Soveel vrede en aanvaarding gevind