My hart is vernuwing sĂȘ Abba-God
My hart is nuut-maak
Asseblief vertrou My hart
Vertrou waarmee Ek besig is
Etiket: moenie+moed+opgee
-
God hou beloftes
-
Glo soos ‘n kind
Bly aan glo
Bly aan vertrou
Moenie opgee nie
Hou vas is wat Ek vra
My hart is vernuwing sĂȘ Abba-God
My hart is nuut-maak
Asseblief vertrou My hart
Vertrou waarmee Ek besig is
Bly aan glo
Bly aan vertrou
Moenie opgee nie
Hou vas is wat Ek vra