Weet julle dat Ek in julle glo
SĂȘ Abba
Meer as wat enige iemand
Ooit in julle sal kan glo
Etiket: seun+dogter+God
-
Opinie wat tel
-
Hart hou moed
Die kere wat jy dink
Jy kan nie meer
Die kere wat jy is
Moeg en moedeloos
Weet julle dat Ek in julle glo
SĂȘ Abba
Meer as wat enige iemand
Ooit in julle sal kan glo
Die kere wat jy dink
Jy kan nie meer
Die kere wat jy is
Moeg en moedeloos