Die een wat die aandsterre
In die maanlig
In Sy hande hou?
Dit is my mooiste God
Etiket: skepper+heelal
-
Skatkamers
-
Nooit-Niemand-Opgee
Halleluja sal die engele
Altyd voor ons Abba se troon bly sing
Net omdat Hy so waardig is
Omdat wie Hy is dit oor en oor verdien