Dis genoeg dat mense nie glo nie
Sê Abba
Dis rerig genoeg
Ek wil nie hê dit moet meer so wees
Etiket: sonde+seer+breek
-
Konstante Hoop
-
God van liefde
Gee My jou hart en lewe
Sê Abba-God
Bring wie jy is
Ek gee jou ‘n nuwe begin
Dis genoeg dat mense nie glo nie
Sê Abba
Dis rerig genoeg
Ek wil nie hê dit moet meer so wees
Gee My jou hart en lewe
Sê Abba-God
Bring wie jy is
Ek gee jou ‘n nuwe begin