Wanneer jou hart seer is
En jy so min verstaan
Wil Ek vra My kind
Dat jy asseblief jou oë op My sal hou
Etiket: twyfel+onsekerheid
-
Tye van min-verstaan
Wanneer jou hart seer is
En jy so min verstaan
Wil Ek vra My kind
Dat jy asseblief jou oë op My sal hou