Genade onbeskryflik groot
Het ons Hemelse Vader aan ons bewys
Ek wens meer mense wou dit glo
Ek wens meer mense wou kom ja sĂȘ
Etiket: valse+waarhede
-
God se waarheid
-
Hoop van die eeue
Sluit oop jou hart
Asseblief
Kan ons oorbegin
Ek wil so graag inkom en alles vir jou beter maak