Daar is so baie kere wat ek wonder
Wonder hoekom daar donker dae is
Hoekom hulle nodig is
Hoekom daar tye is wat ek niks verstaan
(meer…)
Etiket: verstaan
-
U is daar
-
Alewige baklei
Die baklei so sonder stop
Dit maak my moeg
Dis iets wat ek rerig
Net nie kan verstaan
(meer…)