Etiket: waarde

  • Ware mooi

    Ware mooi-wees kom van binne
    Nooit sal jy dit opreg van buite vind
    Dis dit wat in iemand is wat hom waarlik mooi maak
    En dan sy pad na buite straal
    (meer…)

  • Roepstem

    Wie kan Ek stuur?
    Wie is bereid om die evangelie te bring?
    Wie sal antwoord gee?
    Wie sal met ‘n ander die blye boodskap deel?
    (meer…)