Die hart van Kersfees
Wie vier ons…Kersfeesvader of die Christuskind?Is dit ‘n Christus-feesOf ‘n wêreld-fees? Is ons deel van die kommersialiteit daarvanOf die hart daarvan?Christus is geboreKom terug na die hart, die hart van Kersfees Te veel kinders het afgedwaal van die hart, die hart van KersfeesSien hulle nog die betekenis daarvan?Die waarde daarvan?Of is dit net geld uitgee …