Die genesingskrag van God
Is so groot
Het jy dit al gevind
Het jy dit al ondervind?
Etiket: ateïs
-
Kan Ek kapsie aanteken?
Soek en jy sal vind
Dit is wat My Woord bly sê
Dis wat Ek aanhou sê
Tog wil so min dit rerig doen -
Nes Adam & Eva
Wie in hierdie wêreld
Glo nog nie in My nie
Hoekom nie?
Wil die Koning van die wêreld weet -
Is daar iemand?
Glo in My liewe wêreld
Glo met jou alles in My
Julle word so bedrieg om die verkeerd te glo
Ek wens julle kon dit sien
