Daar is ‘n lied
Hierbinne in my hart
Wat vir altyd
Die lof en eer van my Koning wil besing
Etiket: begin+voleinder+geloof
-
Hemelse Herder
-
Arms van Rus
Raak rustig
Hou moed
Weet dit asseblief liewe kind
Ek is altyd naby
Daar is ‘n lied
Hierbinne in my hart
Wat vir altyd
Die lof en eer van my Koning wil besing
Raak rustig
Hou moed
Weet dit asseblief liewe kind
Ek is altyd naby